
Het jy ooit gewonder waar Katlego se loopbaan begin het? Hy was 'n student by die Noordwes Universiteit se Potch-kampus. Daar het hy al die kollig gesteel! Elke jaar hou hierdie kampus 'n kunste talent kompetisie... Dit word die Pukki Talentfees genoem en jy sal verras wees hoeveel bekende name al op hierdie verhoog was! Ons was saam met Katlego terug Potchefstroom om te sien wat hierdie jaar se fees oplewer.
Pukki Talentfees Potchefstroom (28.5.2103) - YouTube |
| 3 Likes | 3 Dislikes |
| 847 views views | 7,845 followers |
| Entertainment | Upload TimePublished on 28 May 2013 |
Không có nhận xét nào:
Đăng nhận xét